top of page

BUITEMUURSE AKTIWITEITE

 

INLIGTING

 

Hierdie aktiwiteite word addisioneel tot die curriculum aangebied.  Die volgende aktiwiteite is beskikbaar:  Ballet, Dans, Kiddi Sportz, Mini-Krieket, Mini-Rugby, Monkeynastix, Swem, Pottery, Rekenaars en Sporty Girlz (netbal).

 

Aangesien daar so ‘n groot verskeidenheid van aktiwiteite plaasvind word u versoek om Buitemuurse Aktiwiteite se keuse lys te raadpleeg en te voltooi.

 

Demonstrasie lesse word vanaf Maandag 18 Januarie aangebied. Aktiwiteite begin Maandag 1 Februarie 2016.

 

Hierdie fooie word deur die persone bepaal en word apart van skoolgelde in die kantoor inbetaal.  Stuur dit asseblief in die koevert wat voorsien word aan die skool.  Sluit asseblief die korrekte bedrag in – geen kleingeld sal deur die skool se personeel gegee word nie.  Dit het hoegenaamd niks met die skool te doen nie.  Ons verskaf slegs die perseel vir hulle om die aktiwiteite aan te bied.

af word.

CENTER STAGE DANCE STUDIO
Tonia Fouche
Sel: 083 600 0068
BEAUX-ARTS KIDZ KRAFTZ
Amanda Wilson
Sel: 071 351 2277
CLEVER CORE KIDS

Clever Core Kids

Sel: 083 978 4816
CRICKET KIDS

Cricket Kids

Lucy Swanepoel
Sel: 082 612 4692
JUST SO SWIMMING
 Reneé Andrews
Sel: 083 304 1882
Werner
Sel: 079 505 5153
MONKEYNASTIX
Tel: 011 918 0982
Tersia Alberts
Sel: 083 299 0568
REKENAARTYD COMPUTER-TIME
Linda Bierman
Sel: 082 758 8905
RUGGA KIDS
Henri Scheun
Sel: 082 924 5903
SPORT AND MOVEMENT COACHING
Tel: 011 882 3428
Michael
Sel: 084 317 1408
SPORTY GIRLZ
Veronica
Sel: 079 377 5634
bottom of page