
BEL ONS: 011-917-5477 / 0618
MEER OOR ONS
TOELATINGSBELEID VIR 2020
Nerine Pre Academy is ‘n skool wat volgens erkende riglyne bedryf word. Geen leerling sal geweier word op grond van ras, kleur of geloof nie.
Nerine Pre Academy is ‘n dubbelmedium skool. Afrikaans en Engels is die onderrigmedium van die skool. Indien leerlinge tot Nerine Pre Academy toegelaat word, onderneem die ouers om toe te sien dat die etos (gees en karakter) van die skool gehandhaaf word.
Alle Graad R leerlinge sal toelating verkry na Laerskool Concordia
ONS MISSIE
Is om die jong kind in sy totaliteit na volwassewording te lei. Ons streef effektiewe en lojale onderrig na. Die kleuter en sy belange word altyd as prioriteit gestel.
Die standaard van ons geboue, terrein en toerusting is afhanklik van ouersamewerking en ondersteuning.
ONS VISIE
Nerine Pre Academy word hoog aangeskryf onder die gemeenskap van Boksburg en Nerine Pre Academy se voortreflike diens sal voortbestaan met verhoogde standaarde in opleiding en die ontwikkeling van elke kleuter. Elke kleuter se geluk en ontwikkeling is vooraan op ons lys van prioriteite.
Ons streef om vir nog vele jare die gemeenskap van Boksburg te bedien.
BESTUURSLIGGAAM
Nerine Pre Academy het ‘n Bestuursliggaam wat elke kleuter se ontwikkeling en geluk, so-ook die belange en voortbestaan van die skool in ag neem.





ONS PERSONEEL

Yvette Gerber
Hoof & Onderwyseres
GR R (Afrikaans / Engels) – 21 jr onderwys ondervinding

Carin Wessels
Sekretaresse / Administratiewe Assistent
27 jaar Adminstratiewe ondervinding

Adele Geldenhuys
Onderwyseres
GR R (Afrikaans)

Martie du Preez
Onderwyseres
GR RR (Afrikaans)

Hannalie Cloete
Onderwyseres
GR RRR (Afrikaans) – 14 jr onderwys ondervinding

Amanda van Niekerk
Onderwyseres
2 - 3jr Peuters (Afrikaans/Engels) - 11 Jaar Onderwys Ondervinding

Joyce Nzima
Assistent

Riana Godfrey
Naskool Onderwyseres
20 jr ondervinding

Louise de Bruyn
Assistent en Naskool Onderwyseres
11 jr ondervinding

Martha Mabaso
Assistent

Tiny Khomo
Assistent
